Trompoppies is ‘n erkende SASCO sport, waarin meisies Provinsiale, SAMCA (South African Majorette and Cheerleading Association) en ook hul Protea Kleure kan verwerf.
Dit is ‘n asemrowende sport om te aanskou en ons span is elke afrigter en ouer se trots!! JF Drummie Klub het 2 skitterende spanne: Seniors (gr. 8 – 12) asook Juniors (gr. 3 – 7)